NewsNews

Voertuig vou om paal

'n 52-jarige man is vanoggend (26 Julie) ernstig beseer nadat na hy in 'n paal op die N12 buite Potchefstroom vasgery het.

‘n 52-jarige man is vanoggend (26 Julie) ernstig beseer nadat na hy in ‘n paal op die N12 buite Potchefstroom vasgery het.

ER24 het omstreeks 04h50 die oproep gekry en  onmiddellik reageer.
Met aankoms, het paramedici die voertuig gevind waar dit om ‘n paal gevou was.  Die bestuurder was in ‘n kritieke toestand en vasgevang binne die voertuig.
Reddingsdienste het in die reën  vir 30 minute gespook om die pasiënt te bevry.
Die man is deur paramedici stabiliseer waarna hy  Potchefstroom hospitaal toe geneem is vir verdere behandeling.
Glo was die swaar reën ‘n bydraende faktor tot die oorsaak van die ongeluk.

Plaaslike owerhede was op die toneel om verder ondersoek in te stel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button