NewsNews

HTS Potchefstroom kantoor deur brand verwoes

HTS Potchefstroom, se kantoor het vanoggend (11 Augustus) omstreeks 04:00 aan die brand geslaan.

HTS Potchefstroom, se kantoor het vanoggend (11 Augustus) omstreeks 04:00 aan die brand geslaan.

Dit blyk dat meeste van die kantoorblok verwoes is.  Mooirivier Beskerming het ‘n alarm ontvang by die skool waarna hulle reageer het, met aankoms het hulle gesien die skool brand. Tlokwe brandweer is ondersteun die NWU se brandweer om die brand te bestry.  Dit is nog onbekend wat die oorsaak van die brand is maar ʼn kortsluiting word vermoed.  Die brandweer kon ʼn paar historiese foto’s red asook die eksamen vraestelle wat vandag geskryf moes word, is gered.

IMG-20160811-WA0002

Die personeel op die toneel was meestal emosioneel oor die verlies, een personeellid het die kantoor as haar “eie hawetjie wat nou weg is” beskryf.  Die brand kom nadat daar Woensdagoggend ʼn besigheidskompleks in Spruitstraat gebrand het.  ʼn Huis in Rocherstraat se dak het ook Woensdagaand omstreeks 20:00 gebrand.

IMG-20160811-WA0003

 

Soortgelyke Stories

‘Al wat ek oor het is my Bybel’

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button