NewsNews
Kom deel in sakekamer se skattejag
Dis weer tyd vir sakekamer se skattejag. Kom toets jou kennis oor Potch en bemark jou besigheid in die proses. Jy kan of as ‘n skatkis of skattejagter registreer. Hierdie dag vol pret sal op Saterdag 5 November plaasvind. As jy wil deel wees van die opwindende dag kan jy voor of op 31 Oktober …

Dis weer tyd vir sakekamer se skattejag.
Kom toets jou kennis oor Potch en bemark jou besigheid in die proses. Jy kan of as ‘n skatkis of skattejagter registreer. Hierdie dag vol pret sal op Saterdag 5 November plaasvind. As jy wil deel wees van die opwindende dag kan jy voor of op 31 Oktober jou aansoek inhandig by Delmari van die sakekamer.
Delmari kan gekontak word by 071 608 8775 of info@potch-tlokwe.co.za
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




