NewsNews

Voertuig rol deur palissades

ʼn Voertuig het vanoggend omstreeks 09:00 op die Carletonvillepad gerol.

ʼn Voertuig het vanoggend (5 Desember) omstreeks 09:00 op die Carletonvillepad gerol.

Die bestuurder het glo ongeveer 15km van Potchefstroom beheer van die voertuig verloor en deur die palissades van Boskop vulstasie gerol. Die 41 jarige vrou is deur ER24 op die toneel behandel waarna sy na Medi-Clinic Potchefstroom vervoer is vir verdere behandeling. Sy het matige beserings opgedoen.

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend maar die polisie en verkeer was op die toneel om verder ondersoek in te stel.

DSC_1262

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button