Huishoudelike vullisverwydering/household refuse removal
Huishoudelike vullisverwydering op die openbare vakansiedae Vrydag 16 Desember, Maandag 26 Desember en Maandag 2 Januarie 2017 sal vanjaar nie vir Potchefstromers ’n kopseer wees nie. Die dienste sal normaalweg op hierdie dae gelewer word. Dit sluit in die mobiele houers en twee keer per week waar swart sakke is (insluitend Ikageng, Promosa en Mohadin). …

Huishoudelike vullisverwydering op die openbare vakansiedae Vrydag 16 Desember, Maandag 26 Desember en Maandag 2 Januarie 2017 sal vanjaar nie vir Potchefstromers ’n kopseer wees nie.
Die dienste sal normaalweg op hierdie dae gelewer word. Dit sluit in die mobiele houers en twee keer per week waar swart sakke is (insluitend Ikageng, Promosa en Mohadin).
Inwoners word versoek om hul vullissakke of mobiele houers voor 07:00 op die sypaadjie te plaas.
Daar is geen vullisverwydering op Sondag (Kersdag), 25 Desember en Sondag 1 Januarie 2017 nie.
Die mini-stortingsterrein vir tuinvullis en Felophepa vullisterrein sal ook op laasgenoemde twee dae gesluit wees.
Refuse removal will take place as usual on the public holidays of Friday 16 December 2016, Monday 26 December 2016 as well as 2 January 2017 in the areas where household removal usually takes place on these days. This includes the mobile refuse containers and twice a week where there are black bags to be collected (including Ikageng, Promosa and Mohadin).
Residents are kindly asked to see that the refuse bags or mobile refuse containers are placed on the sidewalk by 07:00.
No refuse removal will take place on Sunday 25 December 2016 or Sunday 01 January 2017.



