NewsNews

SR-lid van pligte onthef ná beweerde diefstal

"'n Studenteraadslid van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus is tydelik van pligte onthef, hangende die uitkoms van 'n ondersoek en/of dissiplinêre verhoor na ʼn beweerde voorval van winkeldiefstal," lui 'n boodskap op die NWU Potchefstroomkampus se Facebookblad.

“‘n Studenteraadslid van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus is tydelik van pligte onthef, hangende die uitkoms van ‘n ondersoek en/of dissiplinêre verhoor na ʼn beweerde voorval van winkeldiefstal,” lui ‘n boodskap op die NWU Potchefstroomkampus se Facebookblad.

Die voorval het vroeër die week in die Kampus se studentekafeteria plaasgevind. Die Universiteit is tans besig met ʼn interne ondersoek. Die universiteit weerhou die SR-lid se naam hangende die uitkoms van ’n ondersoek.

Volgens die boodskap gee die SR-lid hulle volle samewerking.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button