NewsNews

Twee kritiek na ongeluk op N12

'n Man en vrou in hulle vroeëe 50s is kritiek nadat 'n trok vandag (31 Januarie) omstreeks 13:00 op die N12 tussen Potchefstroom en Klerksdorp agter in hulle voertuig vas gery het.

‘n Man en vrou in hulle vroeëe 50s is kritiek nadat ‘n trok vandag (31 Januarie) omstreeks 13:00 op die N12 tussen Potchefstroom en Klerksdorp agter in hulle voertuig vas gery het.

IMG-20170131-WA0014

Met paramedici se aankoms het albei pasiënte in die voertuig vas gesit, in samewerking met die brandweer het ER24 die twee uit die voertuig gesny.

Die vrou is deur ER24 per helikopter na ‘n hospitaal in Randfontein geneem terwyl die man deur IMR ambulansdienste na Potchefstroom hospitaal vervoer is.IMG-20170131-WA0018

 

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend maar die polisie was op die toneel om verder ondersoek in te stel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button