NewsNews

Man dood na N12 ongeluk

ʼn 50-jarige man is Saterdagaand (1 April) kort voor middernag op die N12, ongeveer 3 km van Potchefstroom, dood na ʼn botsing.

ʼn 50-jarige man is Saterdagaand (1 April) kort voor middernag op die N12, ongeveer 3 km van Potchefstroom, dood na ʼn botsing.
Paramedici van ER24 en ander dienste het op die toneel aangekom waar hulle die erg beskadigde voertuie gevind het.
ʼn Ongeveer 50-jarige man is in sy voertuig met noodlottige beserings aangetref.
ʼn 49-jarige man van die ander voertuig het op die toneel rond geloop. Hy is vir ligte beserings behandel en later na Potchefstroom Provinsiale Hospitaal vervoer.
Drie ander insittendes het vervoer na die hospitaal geweier.
Die presiese omstandighede rondom die ongeluk is nie bekend nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button