NewsNewsNews galleriesPhoto Galleries

Snowflake Mark weer ‘n staatmaker in Potchefstroom

Net soos ’n goeie vriend, kan jy altyd op die Snowflake Mark vertrou. Oudergewoonte was verlede naweek se mark lafenis vir die siel met honderde Potchefstromers wat hulle weg na hierdie immergewilde kuier- en koopgeleentheid gevind het. Daar was soos gewoonlik ’n smorgasbord lekkernye wat te proe en te koop was, asook ‘n kreatiewe versameling …

Net soos ’n goeie vriend, kan jy altyd op die Snowflake Mark vertrou.
Oudergewoonte was verlede naweek se mark lafenis vir die siel met honderde Potchefstromers wat hulle weg na hierdie immergewilde kuier- en koopgeleentheid gevind het.
Daar was soos gewoonlik ’n smorgasbord lekkernye wat te proe en te koop was, asook ‘n kreatiewe versameling interessanthede wat onder meer juweliersware, klere en breekware ingesluit het.
Dié mark is vanaf Vrydag 31 Maart tot Saterdag 1 April gehou.
Almal is uiters tevrede huis toe, in afwagting vir nog ‘n lekker joligheid aan die einde van volgende maand.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button