NewsNews

Gesin glo uitgewis in gru-ongeluk

Vier mense is gisteraand (22 April) omstreeks 22:00 op die N12 oorlede. Die vier is na bewering almal deel van een gesin.

Vier mense is gisteraand (22 April) omstreeks 22:00 op die N12 oorlede. Die vier is na bewering almal deel van een gesin.

Ses ander mense is ook tydens die ongeluk wat ongeveer 20 km van Potchefstroom plaasgevind het, beseer. Paramedici van ER24 en IMR ambulansdienste het op die toneel gekom waar hulle die erg beskadigde voertuig gevind het. Die gesin waaronder een ń kind is, was na bewering oppad terug van Angus Buchan se bid byeenkoms in Bloemfontein af.

Die N12 was toe gewees waarna die verkeer na een baan herlei is. Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend maar die polisie was op die toneel om verdere ondersoek in te stel.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button