
Betogers het glo vanoggend (8 Mei) sandbanke oor die N12 naby Eldoradopark gegooi.
Verskeie voertuie het na bewering reeds in die sandbanke vasgery. ‘n Boodskap op die Potchefstroom GPF Facebookblad het mense gewaarsku dat die N12 deur betogers versper word.

News24, berig dat die betogings glo oor behuising gaan. Volgens News24 is die N12, Golden Highway, N1 en Union straat gesluit. Mense word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



