NewsNews

VIDEOS: Skolerugby bakleiery

Chaos het Saterdag 20 Mei in Vereeniging uitgebreek toe ouers mekaar na die o.16-kragmeting tussen Vereeniging Gimnasium en HS Driehoek bygedam het. Na aanleiding van dié gebeure het die Herald verskeie videos bymekaar gemaak waar skoolkinders mekaar tydens rugby wedstryde bydam. Ons gesels in vandeesweek se Herald met ‘n kenner oor die verskynsel wat gereeld …

Chaos het Saterdag 20 Mei in Vereeniging uitgebreek toe ouers mekaar na die o.16-kragmeting tussen Vereeniging Gimnasium en HS Driehoek bygedam het.

Na aanleiding van dié gebeure het die Herald verskeie videos bymekaar gemaak waar skoolkinders mekaar tydens rugby wedstryde bydam. Ons gesels in vandeesweek se Herald met ‘n kenner oor die verskynsel wat gereeld kop uit steek by skolesport.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button