NewsNews

Twee babalykies in Parys gekry

Twee babalykies is onlangs in Tumahole, Parys gevind.

Twee babalykies is onlangs in Tumahole, Parys gevind.

’n Pasgebore baba is op 19 Julie verlate in ’n oop veld in die Tumahole-woonbuurt gekry. Die baba was reeds dood, en die ma is later deur die polisie opgespoor.
Op 20 Julie het die polisie ’n  anonieme oproep ontvang met inligting, en is nog ’n  babalykie in ’n  vlak graf in ’n  erf in Tumahole gekry. Dit was klaarblyklik ’n  aborsie, en ondersoek die polisie tans die saak.

Lees meer hieroor in die Parys Gazette

CSS, Crime ad

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button