NewsNews

Help ons viervoetige vriende met ’n lekker Kersfees

Santa Cause for Paws se Kersveldtog is weer aan die gang. Die projek behels die insameling van noodsaaklike items ten bate van PAWS om hulle las ligter te maak oor die stil Feesseisoen.

Santa Cause for Paws se Kersveldtog is weer aan die gang. Die projek behels die insameling van noodsaaklike items ten bate van PAWS om hulle las ligter te maak oor die stil Feesseisoen.

Indien jy wil bydra, kan jy registreer by www.santapaws.co.za en ‘n Kerspakkie vir ‘n hond/kat skenk wat die volgende vyf items bevat:
2 eetgoed (kos en ‘n lekkerny)
‘n kombers
‘n speelding en
iets bruikbaar soos sjampoe/leiband/vloeipoeier ens.
Finansiële donasies en skenkings van individuele items is ook welkom.
Pakkies kan tot 30 November afgelaai word by Cat Box Pet Hyper (Canal Crossing). Klaargemaakte pakkies is ook daar te koop.
“Baie dankie aan almal wat al pakkies afgegee het. Dit sal op 2 Desember oorhandig word in samewerking met die Lions Club Potchefstroom by PAWS.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button