NewsNews

In Memoriam

Geboorte: 03.07.1946 Sterfte: 18.01.2018 Wynand O’Neil was ’n jare lange werker van Kynoch, Triomf ’n pas en draaier. Hy was ’n liefdevolle, fantastiese mens met ’n goeie sin vir humor. Hy word oorleef deur sy vrou, 8 kinders en vyf agter-kleinkinders. Hy sal gemis word deur vriende en familie. Sy gesin dank ons hemelse Vader …

Geboorte: 03.07.1946
Sterfte: 18.01.2018

Wynand O’Neil.

Wynand O’Neil was ’n jare lange werker van Kynoch, Triomf ’n pas en draaier. Hy was ’n liefdevolle, fantastiese mens met ’n goeie sin vir humor. Hy word oorleef deur sy vrou, 8 kinders en vyf agter-kleinkinders. Hy sal gemis word deur vriende en familie. Sy gesin dank ons hemelse Vader dat hy nie ’n lang leiding gehad het nie.
Hy word Doderdag 25 Januarie, 11:30 uit die Hervormede Kerk Suid (NHK) begrawe. Op die hoek van Kock en Chris Hani straat.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button