NewsNews

NWU-Puk JOOL 2018 – Kyk die video hier

Was jy by JOOL? Hier is 'n video van verlede naweek se gebeure! 'Tag' jou vriende en 'share', 'share', 'share'!

Verlede week Donderdag- en Vrydagaand het die JOOLplaas behoorlik geskud toe duisende studente en ander jongmense na die musiek kom luister het. Dit is tradisie dat ’n week se baie harde werk met JOOL, op dié wyse afgesluit word.

Glimpse, Jack Rabit, Bad Peter, Rubber Duc, Bittereinder, Prime Circle, Die Heuwels Fantasties, Fokofpolisiekar, The Chandelier Kids, Desmond & the Tutus, Majozi, Spoegwolf, Bok van Blerk en Jeremy Loops het almal die JOOLplaas met hul musiek geskud.

Kyk die video hier:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button