NewsNews

Maak ’n PAWS dierehartjie bly

Die Mystic Boer Potchefstroom hou tot 13 April ’n fondsinsameling vir PAWS (Potchefstroom Animal Welfare Society). Potchefstromers kan ’n verskil maak deur elke dag van 12:00 tot 02:00 skenkings by Die Mystic Boer af te lewer. Behalwe vir geld, kan enige skenkings wat ’n dier by PAWS kan help, gemaak word. Dit sluit in honde- …

Die Mystic Boer Potchefstroom hou tot 13 April ’n fondsinsameling vir PAWS (Potchefstroom Animal Welfare Society).

Potchefstromers kan ’n verskil maak deur elke dag van 12:00 tot 02:00 skenkings by Die Mystic Boer af te lewer.
Behalwe vir geld, kan enige skenkings wat ’n dier by PAWS kan help, gemaak word.

Dit sluit in honde- en katkos, komberse vir die koue winteraande, ’n speelding, of iets om aan te kou of te krap.
Die Mystic Boer hou op 8 en 13 April ook funksies om fondse vir PAWS in te samel.

Die toegangsfooie van die twee aande sal aan PAWS geskenk word.
Skakel (018) 293 1773 of 072 030 8430 vir meer inligting oor hoe om ’n bydrae te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button