NewsNews

Neem ‘n kat-kind vir goedkoper aan in Maart

Katte kan tot die einde van Maart by PAWS aangeneem word teen ’n baie billike prys. Waar dit gewoonlik R475 kos om ’n kat aan te neem, kos dit in Maart slegs R350. Dit sluit die kat se sterilisasie, ’n mikroskyfie, ontwurming en eerste inenting in. Moenie hierdie geleentheid misloop nie, gaan neem dadelik ’n …

Katte kan tot die einde van Maart by PAWS aangeneem word teen ’n baie billike prys. Waar dit gewoonlik R475 kos om ’n kat aan te neem, kos dit in Maart slegs R350.

Dit sluit die kat se sterilisasie, ’n mikroskyfie, ontwurming en eerste inenting in. Moenie hierdie geleentheid misloop nie, gaan neem dadelik ’n nuwe katkind by PAWS aan.

PAWS is in Viljoenstraat 2 en kan geskakel word by 071 681 9264.

Hier is van die katte by PAWS wat wag om aangeneem te word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button