NewsNews

Trok verloor wa in Lukestraat

‘n Trok het vanmôre omstreeks 10:00 sy wa in Lukestraat verloor.  Die wa is na bewering vol brandstof en die JB Marks brandweerdepartement het die area vir tyd en wyl onveilig verklaar.  Die brandweer doen ook graag ‘n beroep op die publiek om tans die area te vermy en is ook besig om kantore rondom die area …

‘n Trok het vanmôre omstreeks 10:00 sy wa in Lukestraat verloor.  Die wa is na bewering vol brandstof en die JB Marks brandweerdepartement het die area vir tyd en wyl onveilig verklaar.  Die brandweer doen ook graag ‘n beroep op die publiek om tans die area te vermy en is ook besig om kantore rondom die area te ontruim.

Nuutste inligting:

Volgens Mooirivier Beskerming word die wa tans gehak en die area sal teen 13:00 weer veilig wees vir die publiek.

Die trok wat na bewering sy wa verloor het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button