SportSport

Oud-Bok wen IPS-kompetisie

Nadat Woensdag se Medal-kompetisie uitgereën het, het daar die afgelope week net twee gholfdae by die Buiteklub plaasgevind. * Vrydag 16 Maart: Asambo het hul koöperatiewe gholfdag by die Buiteklub aangebied. Die uitslae was soos volg: 1e – Pine Pienaar en Henry Stewart met 110 punte. 2e – Dewald Basson en Dawid Kleynhans met 105 …

Nadat Woensdag se Medal-kompetisie uitgereën het, het daar die afgelope week net twee gholfdae by die Buiteklub plaasgevind.
* Vrydag 16 Maart: Asambo het hul koöperatiewe gholfdag by die Buiteklub aangebied. Die uitslae was soos volg:
1e – Pine Pienaar en Henry Stewart met 110 punte.
2e – Dewald Basson en Dawid Kleynhans met 105 punte.
3e – Chrismar van Wyk en Eniel de Korte met 103 punte.
* Saterdag 17 Maart: Klaas Wyma Makelaars het die IPS-kompetisie van die klub geborg. Die wenners was:
1e – Johan van der Schyff met 39 punte
2e – Nelis Holtzhausen met 39 punte
3e – Martin Botha met 39 punte
Die Netto wenner was Riaan Swart.

Mall

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button