NewsNews

Ondersteun PAWS-diere by hul jaarlikse gholfdag

Op Vrydag 6 April hou PAWS (Potchefstroom Animal Welfare Society) hul tweede jaarlikse gholfdag ten bate van die honderde troeteldiere wat deur hul gesinne teleurgestel is. Die geleentheid word by die Landboukollege se gholfbaan, langs die Potchefstroom Hospitaal gehou. Die formaat van die gholfdag sal ’n beterbal wees en almal begin saam om 15:00. Daar …

Op Vrydag 6 April hou PAWS (Potchefstroom Animal Welfare Society) hul tweede jaarlikse gholfdag ten bate van die honderde troeteldiere wat deur hul gesinne teleurgestel is.

Die geleentheid word by die Landboukollege se gholfbaan, langs die Potchefstroom Hospitaal gehou.
Die formaat van die gholfdag sal ’n beterbal wees en almal begin saam om 15:00.

Daar gaan ook watergate, aandete, ’n welkomdrankie en vele ander ingesluit wees. Baie pryse word ook die aand oorhandig. Maatskappye kan die gholfdag ondersteun deur ’n span in te skryf vir die gholfdag of ’n watergat te beman.

Skakel Herman van der Sluis by 082 374 9983 vir meer inligting. Spanne kan inskryf tot 3 April.

Related Articles

Back to top button