
ʼn Sakeman van Potchefstroom is Maandagaand (26 Maart) ernstig beseer nadat hy ʼn vlakvark op die Viljoenskroonpad getref het.
Cornè Esterhuizen, een van die eienaars van Kukard paneelkloppers gaan vandag ʼn operasie ondergaan om plate en skroewe in sy rugwerwels te sit.
“Gelukkig het die voertuig nie gerol nie slegs van die pad afgegaan nadat ek die vark getref het,” het Esterhuizen gesê.

Lees meer in volgende week se Herald.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




