NewsNews

Meeste plaasmoorde in Noordwes

Die polisie het onlangs statistieke wat spesifiek met plaasaanvalle te doen het bekend gestel.

Die polisie het onlangs statistieke wat spesifiek met plaasaanvalle te doen het bekend gestel.

Dit kom na elf jaar wat dié statistieke nie apart van die algemene misdaadstatistieke gegee is nie. Volgens die jongste statistieke vind die meeste plaasmoorde in die Noordwes plaas.

Van die 94 aanvalle wat in dié provinsie gebeur het, is 12 moorde aangemeld. Die enigste provinsie waar daar meer aanvalle aangemeld is, is Gauteng. Daar was 152 aanvalle waarvan 9 moorde was.

In totaal was daar 561 aanvalle en 47 moorde.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button