SportSport
Gimmies se dogtershokkiespanne klop Rustenburg
Gimmies se dogtershokkiespanne het op Dinsdag 8 Mei 2018 teen Rustenburg liga-wedstryde gespeel. Die uitslae was as volg: o.14A wen 5-0 o.14B verloor 0-1 o.15A wen 4-1 o.15B gelykop 2-2 o.16A gelykop 1-1 o.16B verloor 1-2 1ste wen 7-1 2de wen 7-0 Die seunshokkie se ligawedstryde se uitslae wat ook Dinsdag gespeel is, is as …
Gimmies se dogtershokkiespanne het op Dinsdag 8 Mei 2018 teen Rustenburg liga-wedstryde gespeel. Die uitslae was as volg:
- o.14A wen 5-0
- o.14B verloor 0-1
- o.15A wen 4-1
- o.15B gelykop 2-2
- o.16A gelykop 1-1
- o.16B verloor 1-2
- 1ste wen 7-1
- 2de wen 7-0
Die seunshokkie se ligawedstryde se uitslae wat ook Dinsdag gespeel is, is as volg:
- 2de gelykop 3-3 teen Vryburg se 1ste
- o.16B wen 2-1 teen Ferdies se o.16A

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



