NewsNews

Klas op kampus ontwrig

'n Klas is vandag (16 Mei) op die NWU Potchefstroomkampus deur 'n groep wat EFF klere aan gehad het ontwrig.

‘n Klas is vandag (16 Mei) op die NWU Potchefstroomkampus deur ‘n groep wat EFF klere aan gehad het ontwrig.

Volgens Louis Jacobs, woordvoerder van die NWU, was slegs een klas sonder enige geweld ontwrig. Volgens hom het daar ‘n groep, wat EFF klere aangehad het, binne in die klas in beweeg.

Die groep het in die gange van die klas gesit waarna hulle die dosent begin afneem waar die dosent besig was om in Afrikaans klas te gee.

“Die dosent het aangehou om die klas aan te bied waarna die groep uit beweeg het. Die veiligheid van ons personeel en studente is van kardinale belang,” het Jacobs gesê.

Volgens hom het die kampusstudenteraad voorsitter, Jacques Hugo reeds positiewe gesprekke  met verskeie groepe gehad.

Kyk wat het Prof Janse van Rensburg te sê gehad oor die voorval.

VIDEO:FACEBOOK/NWU-PUKKE

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button