NewsNews

Die regte van ‘n misdaadslagoffer

"Daar is 'n duidelike toename in gewapende rowe. Ons wil die tyd neem om ons kliënte ingelig te hou oor wat jy kan verwag en hoe jy kan optree sou jy ooit in so ‘n ongewenste situasie beland," het Volgens Johan Haefele, uitvoerende hoof van Mooirivier Beskerming gesê.

“Daar is ‘n duidelike toename in gewapende rowe. Ons wil die tyd neem om ons kliënte ingelig te hou oor wat jy kan verwag en hoe jy kan optree sou jy ooit in so ‘n ongewenste situasie beland,” het Volgens Johan Haefele, uitvoerende hoof van Mooirivier Beskerming gesê.

Volgens hom is dit ‘n baie omstrede kwessie.

“Dié inligting is dus ons eie siening en kennis hieroor.
Ons kliënte en hul veiligheid is vir ons ʼn groot prioriteit en daarom staan ons die nodige tyd aan hierdie tipe kommunikasie af. Jul terugvoer, insette en verdere navrae is welkom,” het Haefele gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button