NewsNews

Kom ons praat Setswana

Leer saam, praat saam! Die Herald plaas weekliks ‘n blokkie met Setswana, Afrikaans en Engels, opgestel deur die NWU se Tale-afdeling. So kom leer saam met ons en praat met jou mede-Potchefstromers in sy of haar taal. Hierdie week begin ons met ‘n basiese groet. Jy kan ook die klankgreep op ons webwerf kry. Besoek …

Leer saam, praat saam!

Die Herald plaas weekliks ‘n blokkie met Setswana, Afrikaans en Engels, opgestel deur die NWU se Tale-afdeling.

So kom leer saam met ons en praat met jou mede-Potchefstromers in sy of haar taal. Hierdie week begin ons met ‘n basiese groet. Jy kan ook die klankgreep op ons webwerf kry. Besoek net www.potchefstroomherald.co.za vir meer inligting.

Lesers wat graag iets spesifiek wil leer of ‘n voorstel vir ons volgende woord het, kan Johan Zerwick by Johan.Zerwick@nwu.ac.za kontak.

Hiermee week 4 se tabel:

Week 4: Kom ons praat Setswana.

 

Die skakel na die klankgrepe van elke taal:

https://soundcloud.com/user-266995451/sets/week-4-kom-ons-praat-a-re-bueng-lets-talk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button