NewsNewsBreaking News

Vyf vas in Walter Sisulustraat

Vyf mans is vanmiddag (4 September) omstreeks 12:30 in Walter Sisulustraat in hegtenis geneem.

Vyf mans is vanmiddag (4 September) omstreeks 12:30 in Walter Sisulustraat in hegtenis geneem.

Die polisie het dié straat vir ‘n tyd lank afgebaken.

Volgens ao Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, is ‘n groot bedrag geld in die mans se besit gevind.

“Die mans is in hegtenis geneem as deel van ‘n misdaadintelligensie operasie. Die polisie het ‘n leidraad opgevolg wat tot die arrestasie gelei het,” het Manyoba gesê.

Volgens ‘n bron na aan die ondersoek was die verdagtes glo betrokke by die onwettige verkoop van goud. Die voertuig was na bewering op pad van Carletonville na Khuma naby Stilfontein.

Lees meer in vandeesweek se Potchefstroom Herald.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button