Die N12 tussen Klerksdorp en Ikageng is vandagĀ (11 Septmeber) weer deur betogers met brandende bande versper.
Betogers het Saterdagoggend (8 September) ook die pad versper.
Die mense betoog glo teen die manier wat erwe in die area uit gedeel word asook dienslewering.
Die pad is in albei rigtings versper. Motoriste is aanbeveel om alternatiewe roetes te ry.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/52815/betogers-maak-n12-toe/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



