NewsNews

VIDEO: Medelye stroom in na Theo Bekker se afsterwe

Theo Bekker (63), bekende politieke kommentator en direkteur van strategiese projekte in die Vise-kanselier van die NWU se kantoor is Woensdag oorlede.

Theo Bekker (63), bekende politieke kommentator en direkteur van strategiese projekte in die visekanselier van die NWU se kantoor is Woensdag oorlede.

Volgens Netwerk24, is Bekker ongeveer ‘n maand gelede met breinkanker gediagnoseer.

Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die NWU, het ‘n huldeblyk aan Bekker op sy Facebookblad gedeel.

Intussen het baie mense ook hulle medelye op sosiale media gedeel.

“Rus in Vrede Theo Bekker, ons gaan jou mis,” het Bertus Le Roux gesê.

Inge VenterEn ons gaan sy gebalanseerde opinie en sienings op RSG mis!”

Eulalia Harwood Johnson My innige simpatie aan sy familie, vriende en kollegas. Hy was altyd so vriendelik. Mag sy siel in vrede rus.

Nkosinathi Tom A great loss to humanity. Condolences to is family, friends and colleagues.

Fanie Smit ‘n Goeie vriend is weg. Theo Bekker sal gemis word. Sterkte aan sy familie, vriende en kollegas.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button