NewsNews

Twee polisiebeamptes in hospitaal na klopjag

Dit was chaos in Abrahamstraat, Promosa vandag (29 Augustus) omstreeks 12:00 nadat die polisie 'n dwelmklopjag uitgevoer het.

Dit was chaos in Abrahamstraat, Promosa vandag (29 Augustus) omstreeks 12:00 nadat die polisie ‘n dwelmklopjag uitgevoer het.

Tydens die klopjag is twee polisiebeamptes beseer, polisievoertuie is beskadig en die onluste eenheid is ontbied.

Volgens Kol. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, het een beampte ‘n besering op die kop en ‘n ander beampte is met ‘n baksteen in die nek geslaan.

Volgens Myburgh sal ‘n meer volledige verklaring oor die voorval uitgereik word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button