NewsNews

VIDEO: Haelstorm veroorsaak oral groot skade

In die sentrale sakekern is woonstelle beskadig wat baie mense se wonings onder water gelaat het.

Behalwe vir die tent wat gisteraand op die Joolplaas omgewaai het, het die storm wat Potchefstroom gisteraand (30 Januarie) omstreeks 19:00 getref het, in ander dele van die stad groot skade aangerig.

In die sentrale sakekern is woonstelle beskadig wat baie mense se wonings onder water gelaat het. Bome is in ander dele van die dorp omgewaai terwyl dakke as gevolg van die hael geknak het.

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/69167/boom-waai-om-spruitstraat/

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/69180/video-stormweer-kniehalter-jool/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button