NewsNews

Man in Maldives vas na hy sigarette gaan soek

Beeld berig dat 'n 20-jarige man op 23 Maart die Maldives in hegtenis geneem is nadat hy ongeveer 100 m ver wou swem om sigarette te gaan koop. 

Beeld berig dat ‘n 20-jarige man op 23 Maart die Maldives in hegtenis geneem is nadat hy ongeveer 100 m ver wou swem om sigarette te gaan koop.

Volgens Beeld was die man by die Fun Island Resort wat as ‘n Koronavirus kwarentyngerief gebruik word. Hy het amper die 100 m swem na die Olhuveli Beach and Spa-oord voltooi toe die polisie hom in die water betrap.

Hy is in hegtenis geneem en die volgende dag tot 15 dae se aanhouding gevonnis.

Beeld berig dat ‘n woordvoerder van die Fun Island resort verduidelik het dat daar ‘n reisverbod tussen die eilande en die oorde is.

Die oorde word gebruik om inwoners wat vanuit die buiteland terugkeer vir 14 dae te huisves.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button