NewsNews

Nuwe drank- en tabakverbod is fopnuus

Mense in Potchefstroom sowel as die res van Suid Afrika was vandag (25 Augustus) op hol nadat whatsapp boodskappe versprei is, dat die verbod op drank en tabak Dinsdagaand hervat sal word. 

Mense in Potchefstroom sowel as die res van Suid Afrika was vandag (25 Augustus) op hol nadat whatsapp boodskappe versprei is, dat die verbod op drank en tabak Dinsdagaand hervat sal word.

Potchefstromers het glo vanmiddag by verskeie drankwinkels tou gestaan om voorraad te koop.

Netwerk24 berig dat die departement van handel, en nywerheid verseker dat dit fopnuus is.

Dean MacPherson, DA woordvoerder van handel en nywerheid het met die departement geskakel oor die gerugte. Natasha Mazzone, DA hoofsweep in die parlement het vanmiddag bevestig dat dit fopnuus is en gevra dat dit nie verder versprei word nie.

Van die boodskappe wat versprei beweer dat President Ramaphosa weer vanaand (25 Augustus) die nasie gaan toespreek. Dit is ook as fopnuus ontbloot.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button