Local newsNewsNews

Vier mense beseer na botsing op Mooibankpad

Vier mense is vanoggend (31 Augustus) beseer nadat 'n voertuig en 'n swaarvoertuig op die Mooibankpad gebots het.

Vier mense is vanoggend (31 Augustus) beseer nadat ‘n voertuig en ‘n swaarvoertuig op die Mooibankpad gebots het.

Volgens Russel Meiring, ER24 woordvoerder, het paramedici op die toneel gekom waar ‘n man wat glo in sy 50’s is, binne ‘n voertuig vasgekeer was. “Die provinsiale ambulansdienste was besig om drie van die beseerdes te behandel,” het Meiring gesê. Die plaaslike brandweer het die man uit die voertuig bevry waarna hy op die toneel behandel is en na Potchefstroom hospitaal vir verdere behandeling geneem is. Die ander drie beseerdes is ook na dié hospitaal geneem vir behandeling. Plaaslike owerhede was op die toneel vir verdere ondersoek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button