NewsNews
Tiener wat spoorloos verdwyn gevind
‘n 16-jarige meisie wat gistermiddag (6 Oktober) spoorloos verdwyn het, is vandag (7 Oktober) gevind. Bianca Jansen se ouers het onverpoos na hulle dogter gesoek. Volgens Jaco Jansen, Bianca se pa, het lede van die speurtak haar opgespoor. Sover bekend is sy ongedeerd. Geen verdere inligting rondom die voorval is bekend gemaak nie. https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/78770/tiener-meisie-vermis/ …
‘n 16-jarige meisie wat gistermiddag (6 Oktober) spoorloos verdwyn het, is vandag (7 Oktober) gevind. Bianca Jansen se ouers het onverpoos na hulle dogter gesoek. Volgens Jaco Jansen, Bianca se pa, het lede van die speurtak haar opgespoor. Sover bekend is sy ongedeerd. Geen verdere inligting rondom die voorval is bekend gemaak nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



