CommunityNewsNewsPhoto Galleries

Bedrog – polisie op soek na JJ Oberholzer

Die polisie is op soek na mnr. J.J Oberholzer in verband met bedrog.

Die polisie is op soek na mnr. JJ Oberholzer in verband met bedrog. ʼn Lasbrief vir sy inhegtenisneming is uitgereik.

Enige iemand met meer besonderhede kan die ondersoekbeampte, sers. S.M Khoza, van die Trio Taakspan by 082 772 8858.

nwu afr

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button