CommunityNewsNewsPhoto Galleries

Treinstasie brand: oorsaak kan nie bepaal word

Die forensiese spesialiste wat die oorsaak van die brand by die historiese stasiegebou in Piet Bosmanstraat ondersoek het, kon nie bepaal wat die brand veroorsaak het nie.

Die forensiese spesialiste wat die oorsaak van die brand by die historiese stasiegebou in Piet Bosmanstraat ondersoek het, kon nie bepaal wat die brand veroorsaak het nie. So sê kol. Adéle Myburgh, kommunikasiewoordvoerder van die polisie in die Noordwes.

Die brand het verlede jaar op Saterdagaand, 19 September uitgebreek en die pragtige gebou wat in 1919 opgerig is heeltemal vernietig. Die gebou was as ‘n nasionale gedenkwaardigheid geklassifiseer.

“Hoewel daar inwoners is wat bespiegel dat die brand gestig is, kan brandstigting nie bewys word nie,” het kol. Myburgh nou bevestig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button