CommunityNewsNewsPhoto Galleries

AfriForum se Ventersdorp-tak ry tonne tuinrommel weg

Die AfriForum-tak in Ventersdorp het in Maart ’n volhoubare skoomaakprojek begin waartydens nege ton gras en grond deur ’n AfriForum-lid met ’n laaigraaf weggery is.

Die AfriForum-tak in Ventersdorp het in Maart ’n volhoubare skoomaakprojek begin waartydens nege ton gras en grond deur ’n AfriForum-lid met ’n laaigraaf weggery is. Die projek het op die hoek van Mark- en Aenmaystraat plaasgevind.

Die tak wil graag op ’n volhoubare wyse sulke projekte in die dorp uitvoer sodat die dorp beter kan lyk en veiliger kan wees. “Ek verwelkom die inisiatief wat hierdie lede aan die dag gelê het om ’n verskil in Ventersdorp te maak. Ons het egter elke inwoner se inkoop nodig om ’n blywende verskil te kan maak,” sê Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Mooirivier.

Indien u graag op enige wyse by so ’n projek wil betrokke raak, kontak vir Sias by 063 627 0785.

Maak vandag nog ’n daadwerklike verskil in jou gemeenskap. SMS “Ventersdorp” na 45351 (R1) om betrokke te raak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button