Twee toneelgroepe van Gimmies het die afgelope maand aan die Johannesburg-streeksfees wat by Helpmekaar Kollege gehou is, deelgeneem en puik presteer. Hulle vertonings getuig dat hulle beslis hulle weg op ‘n verhoog ken.
Toneelstuk: Walvisval:
• Anellé Arbuckle: silwersertifikaat vir spel • Rick Oosthuizen: silwersertifikaat vir klank • Lizzy Arsic: silwersertifikaat vir beligting
• Ashley Hambly: silwersertifikaat vir verhoogbestuur • Dylan le Roux: silwersertifikaat vir klankbaan • Johan Kotze: bronssertifikaat vir spel • Tegniese hulpspan: bronssertifikaat
Toneelstuk: Diepsee:
• Muller Dannhauser: bronssertifikaat vir spel • Etienne Dannhauser: bronssertifikaat vir spel • Janco Mouton: bronssertifikaat vir spel
• Lara Maartens: bronssertifikaat met spesiale vermelding as verhoogbestuurder • Rhowan Kapp: bronssertifikaat met spesiale vermelding as verhooghulp • Kay-Lee Aldrich: bronssertifikaat met spesiale vermelding as verhooghulp • Karla van Wyk: bronssertifikaat met spesiale vermelding as verhooghulp
• Juandré Uys: bronssertifikaat vir klankoperateur (hulp: Nika Taylor & Nyree Beckley) • Henriette Janse van Vuuren: bronssertifikaat vir beligtingsoperateur (hulp: Leané Hamman) • Dekor: Silwer: • Spesiale vermelding: Suné Coetzee vir grimering en uitrustings.




