NewsNews

Bult Bulletin: Episode 14 – Bertus Els van Die Akker Koffiehuis gesels oor die sukses van die CID

In hierdie week se episode van die Bult Bulletin gesels Nadri Zitzke van Cachet Park CID met een van die Bult se bekendste besigheidseienaars, Bertus Els, van Die Akker Koffiehuis. 

In hierdie week se episode van die Bult Bulletin gesels Nadri Zitzke van Cachet Park CID met een van die Bult se bekendste besigheidseienaars, Bertus Els, van Die Akker Koffiehuis.

Daar word gesprek gevoer oor hoe die Bult verander het oor die afgelope 20 jaar sowel as hoe die Cachet Park CID ‘n verskil maak om die Bult weer een van Potch se skoon en veilige areas te maak.

Kyk die video hier: 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button