CommunityNewsNewsPhoto Galleries
Kerk en bank span saam om mense te voed
Capitec Bank en Meals on Wheels het onlangs landwyd saamgewerk om maaltye vir behoeftige mense voor te berei en af te lewer.
Capitec Bank en Meals on Wheels het onlangs landwyd saamgewerk om maaltye vir behoeftige mense voor te berei en af te lewer. Meals on Wheels is ‘n welwillendheidsorganisasie van die Sewende Dag Adventiste kerk (SDA) wat na behoeftige mense omsien.
In Potchefstroom het die welwillendheidsgebaar op 22 September plaasgevind toe bankklerke en gemeentelede almal ingespring het om 300 heerlike gebalanseerde maaltye aan kinders en volwassenes uit te deel.
Capitec Bank het die dag help finansier en addisionele uitgawes gedra.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



