NewsNews

Bruinerige kraanwater is veilig vir gebruik

Volgens die verklaring is  die oorsaak vir die bruin kleur die swaar reën wat onalngs bo-stroom in die opvangsgebied geval het.

Inwoners het onlangs op sosiale media gekla dat die kraanwater in sekere areas in Potchefstroom bruin is. Die munisipaliteit het daarna ‘n verklaring uitgereik wat bevestig die bruinerige kleur is net tydelik en is steeds veilig om te drink.

Sekere dele van Potchefstroom het bruin kraanwater. Foto: Web

Volgens die verklaring is  die oorsaak vir die bruin kleur die swaar reën wat onalngs bo-stroom in die opvangsgebied geval het.

“Aanpassings word gemaak om die effek te neutraliseer. Die publiek word verseker dat die water veilig is om te gebruik en die watervoorsieningstelsel word op ‘n uurlikse basis getoets en gemonitor.

Watertoetse word ook deur eksterne laboratoriums uitgevoer”, lui die verklaring.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button