NewsNews

Tweeling in verskillende jare gebore

'n Tweeling wat op oujaarsaand in die VSA gebore is, is slegs 15 minute uitmekaar gebore maar in verskillende jare. 

‘n Tweeling wat op oujaarsaand in die VSA gebore is, is slegs 15 minute uitmekaar gebore maar in verskillende jare.

Volgens Sky News, het Fatima Madrigal en Robert Trujillo, hulle seun, Alfredo Antonio ongeveer 23:45 op oujaarsaand verwelkom. Toe die klok middernag slaan is die ander helfte van die tweeling gebore. Aylin Yolande Trujillo is die eerste kind wat in 2022 by die Natividad mediese sentrum gebore is. Sy en haar ouboet se geboorte datums is op ‘n verskillende dag, maand en jaar.

“Dit is iets wat ek nooit sal vergeet nie. Dit was ‘n groot voorreg om te help om hierdie kleintjies veilig in 2021 en 2022 in te bring. Dit is ‘n wonderlike manier om die jaar te begin,” het Dr. Ana Abril Arias, van die mediese sentrum gese.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button