NewsNews

Te oulik! – vyf tweelinge en ‘n drieling by Woel en Werskaf

Agt van hierdie kleuters het vanjaar vir die eerste keer Woelies toe gekom.

Woel en Werskaf Kleuterskool het vanjaar nie net vyf tweelinge nie, maar ook ‘n drieling.

Agt van hierdie kleuters het vanjaar vir die eerste keer Woelies toe gekom.

Die kleuters is: Liam, De Wet en Suné Cronje (3), JB en Ernst Botha (3), Luwan en Ruhard Kemp (3), Gerhard en Juan Otto (3), Migael en Lea Gildenhuys (4) en Rolé en Anneske Strydom (6).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button