Die Potchefstroom Vroue Leeskring het Maandag, 7 Februarie hul eerste byeenkoms vir die jaar gehad. Dr. Tom Larney het die boek, Erfgeld is Swerfgeld, deur Johan C. Bakkes bespreek.
Dit was ‘n baie interessante bespreking waaraan die lede entoesiasties deelgeneem het. Die Potchefstroom Vroue Leeskring nooi enigeen uit na hulle volgende samekoms wat Maandag, 14 Maart om 16:00 by die Elgro Hotel gehou word.
Dr. Janien Linde gaan die boek, Vier Susters, deur Gerda Taljaard bespreek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



