Mizelle Terreblanche het fantasties by die SA rondte van die Dance World Cup presteer. Foto: Verskaf
Mizelle Terreblanche, ‘n graad 12-leerder aan Hoërskool Ferdinand Postma, het vanaf 8 tot 11 Maart aan die Dance World Cup danskompetisie in Pretoria deelgeneem.
Mizelle Terreblanche het fantasties by die SA rondte van die Dance World Cup presteer. Foto: Verskaf
Sy behaal daar ‘n 2de plek in die kategorie “lyrical”, ‘n 2de plek in “contemporary” en ‘n 3de plek in “Jazz”.
Sy kwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse span wat vanaf 24 Junie tot 2 Julie in Spanje gaan deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.