NewsNews
Herald deel kos in Mohadin uit
Potchefstroom Herald se advertensiespan het Maandag, 18 April in samewerking met Pick n Pay Vanderhoffpark, Turkstra Bakkery, Zigmart en Food Lover’s Market, vir minderbevoorregte mense in Mohadin kos uitgedeel. Volgens Antoinette Badenhorst, advertensiebestuurder van die Herald, is die inisiatief deur Kgatelopele Ya Bagodi gedoen. Die organisasie is deurlopend met soortgelyke inisiatiewe besig. …


Potchefstroom Herald se advertensiespan het Maandag, 18 April in samewerking met Pick n Pay Vanderhoffpark, Turkstra Bakkery, Zigmart en Food Lover’s Market, vir minderbevoorregte mense in Mohadin kos uitgedeel.
Volgens Antoinette Badenhorst, advertensiebestuurder van die Herald, is die inisiatief deur Kgatelopele Ya Bagodi gedoen. Die organisasie is deurlopend met soortgelyke inisiatiewe besig.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



