NewsNews

Inwoners uitgenooi om hulle stemme te laat hoor

By hierdie publieke vergaderings kan die publiek insette lewer en vrae vra. Wyke is in verskillende datums ingedeel en inwoners moet dan op daardie dag die vergadering bywoon.

Die uitvoerende burgemeester van die JB Marks Munisipaliteit, Raadslid, Gaba Ka Qhele, nooi inwoners uit om deel te word van publieke deelname vergaderings wat vanaf 2-20 Mei gaan plaasvind.

By hierdie publieke vergaderings kan die publiek insette lewer en vrae vra. Wyke is in verskillende datums ingedeel en inwoners moet dan op daardie dag die vergadering bywoon.

Hier is die program vir Donderdag, 5 Mei se vergadering in die Madiba Banketsaal:

Die munisipaliteit het hierdie uitnodiging verlede week bekendgemaak.

Hier is die datums vir al die beplande vergaderings:

  • Woensdag, 4 Mei: Wyke 13,17 en 21 – Aksiepark (10:00)
  • Woensdag, 4 Mei: Wyke 4,6,8,9,10,11,12,14, 16,19 – Ikageng Stadion (14:00)
  • Donderdag, 5 Mei: Wyke 2, 3, 4, 5, 7, 15, 22, 23, 24, 25 – Madiba Banketsaal (16:00)
  • Saterdag, 7 Mei: Wyke 2 en 3 – Rooipoort Laerskool (12:00)
  • Sondag, 8 Mei: Wyk 28 – Boskop Sportgronde (13:00)
  • Dinsdag, 10 Mei: Tshing, Toevlug, Ventersdorp, Moosa Park – JB Marks Memorial Park (14:00)
  • Saterdag, 14 Mei: Tsetse, Boikhutso, Welgevonden, Appeldraai – Boikutso Sportgronde (12:00)
  • Sondag, 15 Mei: Boikhutsong, Goedgevonden – Goedgevonden stadion (13:00)
  • Dinsdag, 17 Mei: Nie regeringsorganisasies, Nie winsgewende organisasies – Madiba Banketsaal (10:00)
  • Woensdag, 18 Mei: Nie regeringsorganisasies, Nie winsgewende organisasies – Extension 5 hall (10:00)
  • Vrydag, 20 Mei: Besighedisforums en entrepreneurs – Ventersdorp (Extension 5 hall) – 10:00 en Madiba Banketsaal (14:00)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button