Hoër Volkskool Potchefstroom het vanjaar tydens hulle eeufeesvieringe ‘n splinternuwe gelukbringer bekendgestel.

Die enigste probleem is dat hierdie gelukbringer nog naamloos is. Volkskool nooi graag die publiek om idees en voorstelle vir ‘n naam aan die skool te stuur met die kans om ook groot pryse te wen.
Volg die volgende skakel om aan die kompetisie deel te neem:
https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSd2avTGgEfcZR8Q-kfijZATROssqoVx_UHJLzbZ2ZF8L2mW9w/viewform

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



